Ashleigh
Kynoch se KynoFulvate Yellow: Kunsmis vir elke klimaat!
As jy op soek is na ’n kunsmis wat jou gewasse se vermoë tot spanningshantering gaan verhoog, het Kynoch die oplossing vir jou. Kynoch se KynoFulvate Yellow fulviensuur is die antwoord op vrae wat jy nie eers geweet het jy het nie. Fulviensuur – hoe, wat en hoekom? Volgens[...]
The fundamentals you need to know about farm dogs
Where most people are on the lookout for a spouse to spend the rest of their lives with, a farm dog is the true love of any farmer’s life. Farm dogs are an asset to any farm. They help to protect and handle the livestock. Farm dogs have two[...]
Kynoch se KynoKelp gee “groen” ’n nuwe betekenis
“Gaan groen” is geen nuwe konsep meer nie, maar as dit kom by Kynoch se KynoKelp kry dit ’n heeltemal nuwe betekenis! KynoKelp is ’n groen seewieroplossing wat gebruik kan word as toediening vir blare en wortels. Dit bevat makro- en mikro-elemente. Hierdie natuurlik produk kom van die seewierspesie[...]
Kynoch Ultra Starter – ultra maklik, ultra doeltreffend!
Sukkel jy om jou gewasse te verbou? Is jou grond onvrugbaar? Is jy verlore en moedeloos? Kynoch stel bekend: Ultra Starter! Hierdie nuwe Ultra-reeks van Kynoch is perfek om nuwe lewe in jou grond en gewasse te plaas. Of jy met vrugte, neute, groente of weidings boer, hierdie kunsmis[...]
By Drotsky kry jy nie net ’n salaris nie, maar sommer ’n gratis middagete ook!
Gehalte, integriteit, respek, samewerking, verantwoordelikheid, veiligheid en maatskaplike ontwikkeling. Dít is die waardes waarby Drotsky staan en waarop hulle hulle maatskappy bou. By Drotsky glo hulle dat ‘n goeie werkskultuur die resep vir vooruitgang kweek. As almal weet wat van hulle verwag word, word onsekerhede uitgeskakel en is dit[...]