ECA Speenkalfveiling: Een om nie te mis nie

Picture1
Moenie die kans laat verbygaan om in die potensiaal van speenkalfkruisings van die Bonsmara-, Simbra- en Charolais-rasse te belê nie.
Weens hulle jonger ouderdom en die moontlikheid van vinnige groei, bied speenkalwers groot potensiaal vir die plaas as produktiewe en winsgewende diere aan.
Die aankoop van speenkalwers kan geld bespaar in vergelyking met die aankoop van ouer, meer volwasse beeste. Die plaas het ook meer speelruimte in die versorging van die kalwers en kan hul opvoeding aanpas by elke individu se voorkeure en behoeftes as hulle van ‘n jonger ouderdom af grootgemaak word.
Dagboek 20 Julie 2023 om 11:00 vir ECA Speenkalfveiling by Kimberley se Veilingskrale, Noord-Kaap.
Op aanbod:
- 1000 speenkalwers (Bonsmara-, Simbra- & Charolais-kruise)
Kliek hier om die veiling op Agri4all te sien
Navrae:
Banie Faber by +27 82 770 0579
Dirk Beukes (Bemarker) by +27 82 375 1849
IG Zwiegers (Bemarker) by +27 82 821 5797
Koos Coetzee (Afslaer) by +27 79 945 4355
As jy jou veiling wil bemark kontak:
Lynette van Tonder – 074 694 4422 – lynette@agri4all.com
Tiny Smith – 082 698 3353 – tiny@agri4all.com