Categories: Meganisasie Videos, Video's, VideosPublished On: 25th August 2025

VIDEO: Versien jou voertuig met ‘n geruste hart by Mahindra

By 0 min read
80 words

Agter die Skerms by Mahindra Alberton_TNeg

Mahindra Alberton se dienssentrum funsioneer seepglad. Sodra jou voertuig daar aankom begin hulle met ‘n volledige inboekproses.

Mahindra hou ‘n wye reeks egte onderdele in voorraad. Hulle bied ook ‘n vervoerdiens sodat jy nie hoef te sit en wag vir jou voertuig nie. Indien jy wel besluit om te wag kan jy heerlik in hulle wagarea met ‘n koffietjie wag. Jou voertuig blink ook as jy hom terugkry.

Sien die video vir meer inligting.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0