dienssentrum
VIDEO: Versien jou voertuig met ‘n geruste hart by Mahindra
Mahindra Alberton se dienssentrum funsioneer seepglad. Sodra jou voertuig daar aankom begin hulle met 'n volledige inboekproses. Mahindra hou 'n wye reeks egte onderdele in voorraad. Hulle bied ook 'n vervoerdiens sodat jy nie hoef te sit en wag vir jou voertuig nie. Indien jy wel besluit om te[...]
Smith Power bring wêreldklas toerusting en diens na die Wes-Kaap
Smith Power Equipment het op 21 Mei 2025, sy splinternuwe tak en dienssentrum in Klapmuts, naby Kaapstad, amptelik geopen. Hierdie mylpaal beteken dat landbouers, boere en ander kliënte in die Wes-Kaap nou eerstehands toegang het tot ’n wêreldklas fasiliteit en die volledige reeks toonaangewende toerusting en dienste waarvoor Smith[...]