Categories: VeilingsPublished On: 21st August 2026

VIDEO: Genetika wat presteer. ’n Nalatenskap wat voortleef.

By 0 min read
96 words

Hatari Pre Auction Video V1.1_HQ.00_44_34_00.Still003

Suikerbos Bonsmaras nooi boere en telers na hul jaarlikse produksieveiling, waar geharde, funksionele Bonsmara-genetika met bewese prestasie die kollig steel.

Vanjaar se aanbod sluit 20 stoetbulle, 10 dragtige stoetverse en 70 kommersiële koeie en verse in ’n uitstekende geleentheid vir boere wat hul kuddes met kwaliteit genetika wil versterk.

9 September 2026
11:00
Glomix Event Centre, Schweizer-Reneke

By Suikerbos Bonsmaras gaan dit oor meer as net genetika, dit gaan oor diere wat geteel word vir veerkragtigheid, prestasie en volhoubare waarde in die kudde.

Merk die datum en moenie hierdie besondere aanbod misloop nie!

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0