Suikerbos Bonsmaras
VIDEO: Genetika wat presteer. ’n Nalatenskap wat voortleef.
Suikerbos Bonsmaras nooi boere en telers na hul jaarlikse produksieveiling, waar geharde, funksionele Bonsmara-genetika met bewese prestasie die kollig steel. Vanjaar se aanbod sluit 20 stoetbulle, 10 dragtige stoetverse en 70 kommersiële koeie en verse in ’n uitstekende geleentheid vir boere wat hul kuddes met kwaliteit genetika wil versterk.[...]