Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, VideosPublished On: 21st August 2025

VIDEO: Corteva GF-120 NF se gewasbeskermingsproduk vir die toekoms

By 1 min read
113 words

Cortiva-GF120-TN

Devan Lotter, tegniese verkoopsverteenwoordiger van Corteva Agriscience, is saam met Gustav Groenewald, bemarkingsbestuurder van Corteva, in ‘n vyeboom boord. Hulle verduidelik hoe die GF-120-produk van Corteva werk. Die GF-120 is ‘n belangrike middel vir enige boer in sy vrugtevlieg bestuursprogram. Dit is ook organies geregistreer.

Aangesien vrugtevlieë geneig is om skuiling te soek in beskutte dele van plante (aan die onderkant van blare en binne-in die blare), moet daar moeite gedoen word om die lokaas op hierdie gebiede aan te wend. Op dié manier word die lokaasdruppels ook beskerm teen direkte sonlig en reën, wat hul doeltreffendheid kan verleng.

Kyk die video vir meer inligting:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0