vrugtevlieg
VIDEO: Corteva GF-120 NF se gewasbeskermingsproduk vir die toekoms
Devan Lotter, tegniese verkoopsverteenwoordiger van Corteva Agriscience, is saam met Gustav Groenewald, bemarkingsbestuurder van Corteva, in ‘n vyeboom boord. Hulle verduidelik hoe die GF-120-produk van Corteva werk. Die GF-120 is ‘n belangrike middel vir enige boer in sy vrugtevlieg bestuursprogram. Dit is ook organies geregistreer. Aangesien vrugtevlieë geneig is[...]
Lok en klop met GF-120TM: Dow AgroSciences bied ’n oplossing vir vrugtevlieg
deur Carine Joubert Vrugtevlieë veroorsaak elke jaar duisende rand se skade en as ’n boer nie voorsorg tref nie, kan sy produksie en pakhuise gesluit word totdat die plaag weer onder beheer is. Gelukkig weet Paul Hansen van Halaron Farms naby Addo in die Oos-Kaap dat sy sitrusvrugte veilig[...]