GF-120

VIDEO: Corteva GF-120 NF se gewasbeskermingsproduk vir die toekoms

Devan Lotter, tegniese verkoopsverteenwoordiger van Corteva Agriscience, is saam met Gustav Groenewald, bemarkingsbestuurder van Corteva, in ‘n vyeboom boord. Hulle verduidelik hoe die GF-120-produk van Corteva werk. Die GF-120 is ‘n belangrike middel vir enige boer in sy vrugtevlieg bestuursprogram. Dit is ook organies geregistreer. Aangesien vrugtevlieë geneig is[...]

By Spesialisskrywer|21st August 2025|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |
0
Go to Top