wolmark

Wolmark styg weer

Op die 3de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +6,6% gestyg en op 25382c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      29263  (+7,3%)                          21 µ     [...]

By Specialist Writer|6th September 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Wolmark daal skrams op tweede veiling

Op die 2de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -0.1% gedaal en op 23809c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 31,60% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|23rd August 2018|Categories: Nuus|Tags: , , |

Wolmark styg op eerste veiling in 2018/2019-seisoen

Op die 1ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +12,4% gestyg en op 23829c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      27235  (+13,1%)                        21 µ      24168   (+12,8%)[...]

By Specialist Writer|17th August 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Die wolmark styg steeds

Op die 34ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +2,3% gestyg en op 21199c per kg skoon gesluit. BKB wil van die geleentheid gebruik maak om al sy wolprodusente en die wolkopers geluk te wens met ‘n suksesvolle 2017/2018 wol seisoen. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie[...]

By Specialist Writer|8th June 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Wolmark styg met 4,1%

Op die 30ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +4,1% gestyg en op 18954c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 13,68% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|26th April 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , |
0
Go to Top