wolmark

Wolmark daal met 3,8%

Op die 9de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -3,8% gedaal en op 22324c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 24,58% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|18th October 2018|Categories: Nuus|Tags: , , |

Wolmark styg

Op die 8ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 3,7% gestyg en op 23216c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 27,71% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 17[...]

By Specialist Writer|11th October 2018|Categories: Nuus|Tags: , , |

Wolmark daal

Op die 6de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -5,6% gedaal en op 22928c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      27462  (-6,2%)                           21 µ     [...]

By Specialist Writer|27th September 2018|Categories: Nuus|Tags: , , |

Wolmark daal

Op die 5de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -4,3% gedaal en op 24290c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 37,02% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|20th September 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top