wolmark

Wolmark styg met 2,6%

Op die 28ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +2,6% gestyg en op 17714c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      21215  (+1,6%)              21 µ      17623   (+3,8%)[...]

By Specialist Writer|12th April 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Wolmark daal met 2,5%

Op die 27ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -2,5% gedaal en op 17264c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 5,91% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|3rd April 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Wolmark daal met 1,9%

Op die 26ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -1,9% gedaal en op 17702c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 7,74% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|15th March 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Wolmark daal met 2,8%

Op die 25ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -2,8% gedaal en op 18043c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 11,57% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|8th March 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top