waterbestuur
Boer sonder sukkel met Gallagher se slim dierebestuurtoestelle
Gallagher verstaan die waarde van jou plaas en jou vee. Hulle verstaan dat jy al jou tyd en energie aan jou boerdery toewy en daarom is hulle jou veiligheidsvennoot. Hulle bied gehalte toerusting en uitstekende diens aan boere. Gallagher Dierebestuur is ՚n afdeling van die Gallagher-groep, ՚n Nieu-Seelandgebaseerde maatskappy[...]
Ocmis-spuite help met waterbestuur
“As dit nie vir die spuite was nie, het ek niks gehad nie. Dan was ons al van die plaas af,” vertel Gert Swanepoel van Schweizer-Reneke. Hy en sy vrou, Alta, moes ’n paar moeilike besluite neem tydens die afgelope droogte, soos om hulle beeste te verkoop en net[...]