Ocmiskruipspuite
Ocmis-spuite help met waterbestuur
“As dit nie vir die spuite was nie, het ek niks gehad nie. Dan was ons al van die plaas af,” vertel Gert Swanepoel van Schweizer-Reneke. Hy en sy vrou, Alta, moes ’n paar moeilike besluite neem tydens die afgelope droogte, soos om hulle beeste te verkoop en net[...]