vrotpootjie

Vrotpoot: Bestuur is die beste bestryding

In hierdie uitgawe bespreek Johan Hoewe vrotpootjie by beeste. Vrotpootjie by beeste word veroorsaak deur die bakterium Fusobacterium necrophorum, maar daar kan ook ander bakterieë betrokke wees. Hierdie bakterium kom veral in kraalmis en nat, modderige grond voor. Dit is ’n anaerobiese bakterie en kan vir maande in die[...]

By Specialist Writer|20th June 2017|Categories: Stock and game farming|Tags: , |

Veesiektes: VROTPOOTJIE

Deur Jannie Fourie, NWKV Produksie Adviseur, Caledon, Weskaap Oorsaak en oordrag: Vrotpootjie word deur die Dichelobacter nodus bakterie veroorsaak. Dit is hoogs aansteeklik en enige wonde soos bosluis bytplekke, beserings of stukkende plekkies, is moontlike plekke waar kieme die kloue kan binnedring. Die oopsper van kloutjies as die dier[...]

By Specialist Writer|5th April 2017|Categories: News, Stock and game farming|Tags: , , , , |
0
Go to Top