vrotpootjie by skape
Veesiektes: VROTPOOTJIE
Deur Jannie Fourie, NWKV Produksie Adviseur, Caledon, Weskaap Oorsaak en oordrag: Vrotpootjie word deur die Dichelobacter nodus bakterie veroorsaak. Dit is hoogs aansteeklik en enige wonde soos bosluis bytplekke, beserings of stukkende plekkies, is moontlike plekke waar kieme die kloue kan binnedring. Die oopsper van kloutjies as die dier[...]