terradisc
Gee jou gesaaides 'n voorsprong
Met ProAgri se besoek aan die plaas by Swinburne aan die Vrystaat-kant van Van Reenenspas was die Terradisc besig om gou op ’n drafstap kalk in die ou sojalande in te werk voor alles wegwaai.
Terradisc Multiline: Plant gouer, goedkoper en beter
Die gerekende Duitse landboumasjinerievervaardiger, Pöttinger, het pas in sy internasionale nuusbrief ‘n nuwe skotteleg-planter-kombinasie bekend gestel. ProAgri se meganisasiekundige, Buks Barnard, het die masjien bekyk: