Tech Talk with Agrico
VIDEO: Tech Talk with Agrico: Episode 5 – Kleppe vir beheer
Ná jou pompkamer en kunsmis-stelsel word die water via jou hooflyn na jou "valve cluster" (klepgroep) vervoer. Elke blok sal sy eie groep hê, en dit kan verskeie komponente bevat met verskillende kleppe. Die beheerklep kan op afstand beheer word vanaf jou selfoon-toepassing. Sien die volledige video vir meer[...]
VIDEO: Tech Talk with Agrico – Episode 2: Waterfiltrering
Die filtreringstelsel is krities in jou mikro-besproeiingstelsel om te verseker dat jou water by jou gewasse uitkom. Die water moet reg en genoeg uitkom by die gewasse en nie op pad na die gewasse geblokkeer word nie. Leer meer hieroor in die video hieronder: https://www.youtube.com/watch?v=JJwd0nlQhc4