VIDEO: Tech Talk with Agrico: Episode 5 – Kleppe vir beheer

Ep5_Valve clusters for control_TN
Ná jou pompkamer en kunsmis-stelsel word die water via jou hooflyn na jou “valve cluster” (klepgroep) vervoer.
Elke blok sal sy eie groep hê, en dit kan verskeie komponente bevat met verskillende kleppe. Die beheerklep kan op afstand beheer word vanaf jou selfoon-toepassing.
Sien die volledige video vir meer inligting oor die klepgroep.