Valve clusters

VIDEO: Tech Talk with Agrico: Episode 5 – Kleppe vir beheer

Ná jou pompkamer en kunsmis-stelsel word die water via jou hooflyn na jou "valve cluster" (klepgroep) vervoer. Elke blok sal sy eie groep hê, en dit kan verskeie komponente bevat met verskillende kleppe. Die beheerklep kan op afstand beheer word vanaf jou selfoon-toepassing. Sien die volledige video vir meer[...]

By Spesialisskrywer|8th April 2026|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |
0
Go to Top