VIDEO: Tech Talk with Agrico – Episode 2: Waterfiltrering

Ep2_Filtering your water_TN
Die filtreringstelsel is krities in jou mikro-besproeiingstelsel om te verseker dat jou water by jou gewasse uitkom.
Die water moet reg en genoeg uitkom by die gewasse en nie op pad na die gewasse geblokkeer word nie.
Leer meer hieroor in die video hieronder: