sonkrag
Senwes kry sonkrag
As die hoofkantoor van Senwes in Klerksdorp vanuit die lug gesien word, lyk dit soos ‘n sonenergie-aanleg. Al die dakke van die Senwes-gebou is bedek met 2 392 sonpanele met ‘n totale kapasiteit van 753,48 kWp. Hierdeur gaan Senwes R2-miljoen in die eerste jaar op sy kragrekening spaar. Hierdie[...]
Moenie in die donker sit nie!
Beurtkrag het ’n deel van ons lewe geword, soos verkeersknope, misdaad en sooibrand. In baie gevalle is dit net ’n irritasie, soos wanneer die kos halfpad gaar is of die sepie op die kassie sonder einde bly, maar wanneer die melkmasjien gaan staan, die pakhuis se verkoeling afgaan en[...]
Kragdag 2014
Wanneer ’n skou kan spog met ’n voorafgaande seminaar; ’n amfiteater waar ’n wye verskeidenheid interessante sprekers nuttige inligting kan oordra; hope vermaak vir afleiding en stalletjies het wat ’n rugbyveld sal volmaak, kan dit as ’n dawerende sukses beskou word. Met ’n spartelende ESKOM wat kort-kort dreig om[...]
Landbou belê in sonkrag
Van Suid-Afrika se voorste vrugteplase belê nou grootskaals in sonpaneel-aanlegte. Lourensford-landgoed in Somerset-Wes het pas aangekondig dat die plaas meer as R7 miljoen belê het in ’n 500 kWp fotovoltaïese sonpaneel-aanleg op die wynkelder se dak.