Senter 360

Spilpuntbeheer word afstandbeheer

Beter bestuur, beter tydsbenutting en beter gebruik van tegnologie is noodsaaklik om die immer groeiende uitdagings van moderne boerdery te bowe te kom. Een van die hulpmiddels wat die boer help om sy aandag oor meer plekke op die plaas te versprei en om raker te bestuur, is afstand-datakommunikasie, wat byna daagliks verder verfyn en uitgebrei word om die[...]

By Benine Ackermann|5th February 2016|Categories: Irrigation|Tags: , , , , |

Senter 360 se wateraangedrewe spilpunt reik na die hemel

Fnuik kabeldiewe en krimp jou kragrekeningBoere gaan juig oor die rewolusionêre hemelbesem wateraangedrewe spilpunt waarmee Senter 360 vanjaar hulle mondigwording vier. Die wateraangedrewe spilpunt is al ‘n rukop die mark, maar Senter 360 se vernuftige ingenieurs het kans gesien om die wette van swaartekrag te trotseer om vir boere[...]

By Specialist Writer|5th February 2016|Categories: Irrigation|Tags: , , , |
0
Go to Top