SAAI

Saai loods onwettige betreding-veldtog vir 2024

Onwettige betreding en betreding van private eiendomme het een van die algemeenste misdade geword wat landbouproduksie op klein- en mediumskaalse plase in Suid-Afrika belemmer. Dit word gereeld oor die hele land in al nege provinsies aangemeld. Betreding lei tot ernstiger misdade soos diefstal, onwettige beweiding van vee, beskadiging van[...]

By Specialist Writer|20th February 2024|Categories: Nuus|Tags: , |

Die toekoms van landbou is gesetel in die hande van die volgende geslag boere

Tuks Landbou werk ook in noue samewerking met verskeie organisasies om landboustudente te bemoedig, aan hulle blootstelling te gee en hulle voor te berei op die toekoms van die snelveranderende bedryf. 'n Groep van 8 dames- en mans landboustudente het hulle storie met ons gedeel. Hierdie klomp jong manne[...]

By Specialist Writer|18th October 2023|Categories: Videos|Tags: , , |

Saai verteenwoordig SA boere by COP27

Die familieboernetwerk Saai sal ’n sentrale rol speel in die onderhandelinge oor klimaatskwessies tydens die COP27-klimaatsberaad wat van 5 tot 27 November in Sharm El-Sheikh, Egipte, plaasvind. Met sy fokus op landbou en voedselsisteme, is dit die eerste Klimaatsveranderingskonferensie (“Climate Change Conference” (COP)) wat sedert 2011 in Afrika plaasvind[...]

By Specialist Writer|7th November 2022|Categories: Nuus|Tags: , |

Nuwe vennootskap ondersoek boerelikwidasies

Om die Landbank, landboubesighede en handelsbanke se grootskaalse likwidasie van boere te stuit, het Saai ’n vennootskapsooreenkoms met AfriForum, adv. Gerrie Nel se privaatvervolgingseenheid, en die forensiese ondersoekers André Pretorius en Dekker Naudé van Farm Rescue gesluit. Hulle sal spesifieke gevalle van beweerde misdrywe en misbruik van likwidasieprosesse ondersoek[...]

By Specialist Writer|2nd September 2022|Categories: Nuus|Tags: , |
1
Go to Top