Orania
BKO berei jou voor vir die landboubedryf
By Bo Karoo Opleiding (BKO) kry studente nie net waardevolle kennis nie, maar ook ’n sorgvrye studentelewe. BKO is geleë in die bo-karoo streek langs die Oranjerivier. Die kampus het in 2019 met slegs vyf studente begin en vandag spog hulle met meer as 130 studente, drie koshuise, een[...]
Orania CVO-Skool mik hoog
Die boere in die Orania-omgewing is die hartklop van die CVO-skool. Johan de Klerk, Orania CVO se hoof, sê ook dat die boere ’n belangrike invloed op die skool het. Hierdie skool stuit vir niks. Hulle brei elke jaar meer uit en wil nog groter en beter raak. Orania[...]