Bo-Karoo Opleiding
BKO berei jou voor vir die landboubedryf
By Bo Karoo Opleiding (BKO) kry studente nie net waardevolle kennis nie, maar ook ’n sorgvrye studentelewe. BKO is geleë in die bo-karoo streek langs die Oranjerivier. Die kampus het in 2019 met slegs vyf studente begin en vandag spog hulle met meer as 130 studente, drie koshuise, een[...]
Bo-Karoo Opleiding in Orania bied nou ook ’n kursus in plaasbestuur
Bo-Karoo Opleiding (BKO), ’n opleidingsinstansie in Orania, sal eersdaags met opleiding in landbou begin. Dié driejaarkwalifikasie fokus op aspekte soos finansiële, data-, onderhoud- en plaasbestuur en bestaan uit ’n teoretiese sowel as ’n praktiese komponent, waartydens studente die geleentheid ontvang om dit wat hulle in die klas geleer het,[...]