boerderybestuur
BKO berei jou voor vir die landboubedryf
By Bo Karoo Opleiding (BKO) kry studente nie net waardevolle kennis nie, maar ook ’n sorgvrye studentelewe. BKO is geleë in die bo-karoo streek langs die Oranjerivier. Die kampus het in 2019 met slegs vyf studente begin en vandag spog hulle met meer as 130 studente, drie koshuise, een[...]
TLU SA stel eenstop-produk vir boerderybestuur bekend
TLU SA se Finansiële Welstand Lessenaar stel vandag nog ‘n vernuwende produk aan lede bekend. “Business How To” – ontwikkel deur ‘n groep landbou entrepreneurs – bied ‘n een-stop webtuiste-produk aan ter ondersteuning van die dag tot dag bestuur van boerderybesighede om vele uitdagings die hoof te bied. Die[...]