NWK
Inperking kniehalter nie NWK se Grip4Charity-uitreik
NWK het op 28 Oktober 2020 meer as R211 000 aan drie nie-winsgewende organisasies geskenk as deel van die maatskappy se jaarlikse Grip4Charity-inisiatief, wat gewoonlik in die vorm van ʼn gholfdag geskied. Die begunstigdes het hulle tjeks tydens ʼn klein geselligheid by NWK se hoofkantoor op Lichtenburg in ontvangs geneem.[...]
NWK en produsente takel honger tydens inperking
NWK is opgewonde oor die verskil wat Agbiz en Graan SA se landbouwaardekettingprojek in behoeftige, honger plattelandse landbougemeenskappe se lewens gaan maak. As Suid-Afrika se oudste landboumaatskappy, neem NWK met ywer hieraan deel en het die produsente in sy bedieningsgebied aangespoor om ʼn ton of meer van hulle oeste[...]
NWK gerat om weer waarde te skep vir klante en aandeelhouers
Die herstel van die NWK-groep se finansiële posisie kon gouer bereik word as wat aanvanklik voorsien is. Disinvestering uit verliesmakende ondernemings is afgehandel en alle beleggings in ander Afrikalande het tot ’n einde gekom. Met ’n hernude fokus op kernbedrywe is die groep positief om weer vir hulle aandeelhouers[...]
NWK en sy boere wil droë Suid-Kaap weer help
Die NWK-Groep het in 2017 met die hulp van sy boere meer as 100 ton mielies gelewer aan boere van die droogtegeteisterde Herold-omgewing in die Suid-Kaap. Die situasie in dié streek het nog nie verbeter nie en boere word aangemoedig om vanjaar weer hulp aan te bied. Die ramp[...]
Bedrag vir beloning van lojale NWK-klante bekend
ʼn Bedrag van R8-miljoen is deur die NWK-direksie goedgekeur om klante wat aan die groep se Lojaliteitsprogram deelneem vir hulle lojale ondersteuning tot einde April vanjaar te beloon. Lojaliteitspunte wat gedurende die 2017/2018 finansiële jaar deur klante verdien is deur sake met die graan- of handelsdivisie te doen, sal[...]