honger
Meer mense honger teen 2025
Bykans die helfte van Suid-Afrika se bevolking gaan teen 2025 nie weet waar hulle volgende bord kos vandaan gaan kom nie. Volgens die bevinding van die Shoprite-groep, wat op Wêreldvoedseldag sy voedselindeks vrygestel het, sal 48,96% van die mense in Suid-Afrika teen 2025 nie genoeg kos hê om te[...]
NWK en produsente takel honger tydens inperking
NWK is opgewonde oor die verskil wat Agbiz en Graan SA se landbouwaardekettingprojek in behoeftige, honger plattelandse landbougemeenskappe se lewens gaan maak. As Suid-Afrika se oudste landboumaatskappy, neem NWK met ywer hieraan deel en het die produsente in sy bedieningsgebied aangespoor om ʼn ton of meer van hulle oeste[...]