LWO

Hoe werk ’n dissiplinêre verhoor?

deur Christo Bester, LWO Werkgewersorganisasie Die Suid-Afrikaanse arbeidsomgewing is hoogs gereguleerd en dit is van deurslaggewende belang dat werkgewers die regte prosedures volg, veral wanneer ’n werknemer ontslaan word, aangesien foute gedurende hierdie proses tot geldelike verliese kan lei. ’n Dissiplinêre kode is noodsaaklik om te verseker dat daar[...]

By Specialist Writer|11th October 2018|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , |

Afwesigheid

deur Mariëtte Redelinghuys, LWO Werkgewersorganisasie Afwesigheid is ʼn algemene probleem in die landbousektor. Dit het ʼn groot invloed op sakebedrywighede en moet doeltreffend bestuur word om produktiwiteit te verseker. Wat beteken afwesigheid? Afgesien daarvan om nie by die werk te wees nie, sluit afwesigheid die volgende in: Laatkommery (so[...]

By Specialist Writer|21st August 2018|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , |

Konflik in die werksplek

deur Elmari Lemmer, LWO Werkgewersorganisasie Boerdery word bedryf in ’n uitdagende omgewing waar arbeid een van ’n werkgewer se waardevolste bates is. Elke werksplek is uniek en werknemers verskil ten opsigte van persoonlikheid, verwysingsraamwerke, waardestelsels, kultuur en motivering. Konflik in die werksplek is ʼn algemene verskynsel en kan ʼn[...]

By Specialist Writer|24th July 2018|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , |
0
Go to Top