LWO
Bestuur arbeid met die oog op volhoubaarheid
deur Ansofie van der Walt, LWO Werkgewersorganisasie Werkgewers moet daagliks sake-risiko’s bestuur ten einde die onderneming se winsgewendheid en volhoubaarheid te verseker. Beperkende arbeidsregulasies is een van die mees problematiese faktore vir sake-eienaars in Suid-Afrika. Vandag is dit ՚n moderne neiging onder sake-eienaars om nie-kernbedrywighede, soos sekuriteit, finansiële dienste,[...]
Wat is my regte as werkgewer en hoe pas ek dit toe?
Arbeidswetgewing stel streng vereistes waaraan werkgewers moet voldoen. Werkgewers voel egter dikwels dat hulle aan die kortste ent trek, maar moet besef dat hulle baie regte in die werksplek het. Werkgewers het wel ook die verantwoordelikheid om hierdie regte toe te pas. Werkgewers kan aanspraak maak op die volgende[...]
Herstrukturering
deur Christo Bester Sake word bedryf in ՚n uitdagende omgewing waar die ekonomie en ander eksterne faktore ՚n onderneming met min opsies laat om mededingend en volhoubaar te wees in die arbeidsomgewing. Opsies wissel van herorganisasie tot herstrukturering en selfs personeelvermindering. Wat is herstrukturering? Herstrukturering is die proses om[...]
Deurlopende evaluasie en bonusse of verhogings
deur Christo Bester ’n Algemene wanpersepsie in die werksplek is dat werknemers geregtig is op jaarlikse bonusse en verhogings. ’n Werknemer kan slegs aanspraak maak op ’n bonus wanneer dit so voorgeskryf word deur ’n Sektorale Vasstelling of Bedingingsraad-ooreenkoms van toepassing op die spesifieke sektor. Sektorale Vasstelling 13 reguleer[...]
Slaap aan diens
deur Christo Bester, LWO Werkgewersorganisasie Werknemers wat slaap aan diens bly ’n probleem vir enige werkgewer. Moegheid kan ’n werknemer se konsentrasie, koördinasie en reaksie-spoed raak en ook die onderneming se produktiwiteit negatief beïnvloed. Deur aan diens te slaap, stel die werknemer hom-/haarself, medewerknemers asook die werkgewer aan risiko’s[...]