grieweprosedure
So werk ’n grieweprosedure
deur Christo Bester Prosedures in die werksplek verwys na ’n vasgestelde of amptelike wyse waarop ’n situasie hanteer moet word en het ten doel om sowel die werkgewer as die werknemer in te lig oor die nodige stappe wanneer ’n spesifieke voorval plaasvind. Dit is uiters belangrik dat die[...]