konflik in die werksplek
Konflik in die werksplek
deur Elmari Lemmer, LWO Werkgewersorganisasie Boerdery word bedryf in ’n uitdagende omgewing waar arbeid een van ’n werkgewer se waardevolste bates is. Elke werksplek is uniek en werknemers verskil ten opsigte van persoonlikheid, verwysingsraamwerke, waardestelsels, kultuur en motivering. Konflik in die werksplek is ʼn algemene verskynsel en kan ʼn[...]