Kragdag
Boer jy groot of boer jy klein: ETG Logistics het die meganisasieantwoord net vir jou
Of jy van horison tot horison ploeg en plant of net ՚n lappie groenvoer of kuilvoermielies vir jou vee plant, alle boere het een ding gemeen: elkeen benodig betroubare werktuie wat aan sy unieke behoeftes voldoen. ETG Logistics (ETGL) bied verskeie werktuie om juis hierin te voorsien. In hulle[...]
Sakeliga KragDag gaan jaar na jaar van krag tot krag
՚n Groot en geesdriftige toeloop van belangstellendes het weer vanjaar se KragDag-landbouskou naby Rayton, oos van Pretoria, gekenmerk. Die Sakeliga KragDag-ekspo se getal uitstallers het sedert verlede jaar met 23% gegroei, van 470 ondernemings tot 580 vanjaar. Net so het die bywoningsyfer met 47% gegroei van 21 000 tot[...]
KragDag gets new momentum towards self-sufficient farming
The 2019 KragDag show this year received new momentum with TLU SA joining the KragDag organisers for their first agricultural section. It was the eleventh year that the show – with the theme: “Do Your Own Thing” – was held. KragDag, held annually at Diamantvallei east of Pretoria, has[...]
KragDag 2019 – The Do-your-own-thing expo gets an agricultural sub-expo
The KragDag expo, where a wide range of self-reliance solutions are showcased annually, will, starting from 2019 and in co-operation with TAU SA, also host an agricultural sub-expo for the duration of the three days of the expo. 15 700 people visited Sakeliga KragDag 2018 to explore solutions that[...]
Kragdag gaan steeds van krag tot krag
Vanjaar se Kragdag het teen die middel van Junie plaasgevind en weer gehalte skougenot gelewer met die 336 stalletjies wat deur 13 000 mense besoek is. Ons kon ook ons ProAgri-stalletjie daar opslaan om lekker saam met boere en ander belangstellendes te kuier. Stap saam met ons deur die[...]