Kragdag
Kragdag bied ‘n magdom antwoorde vir selfdoen
Soos Eskomkrag by die dag duurder raak, word hernubare energie goedkoper en meer betroubaar. Tydens die agtste Kragdag het die meer as 13000 besoekers en 335 uitstallers duidelik gewys dat hierdie sektor besig is om uit sy nate te bars. “Ons kon hierdie jaar ons uitstallers met 40% vermeerder,[...]
KragDag:
Solidariteit KragDag by Diamantvallei Landgoed was vanjaar weer ‘n fees van vindingryke oplossings wat die boer (en dorpsjapies) kan help om meer selfstandig te leef, minder elektrisiteit te gebruik of selfs onafhanklik vanaf Eskom te wees. ProAgri het ‘n paar van die uitstallers met skitterplanne besoek: Akwaponika Hennie Steyn[...]
Kry oplossings by KragDag 2016
Die jaarlikse Solidariteit KragDag vind van 16 tot 18 Junie by Diamantvallei (20 km oos van Pretoria) plaas. Suid-Afrikaners beleef daagliks die huidige verval in die Suid-Afrikaanse staats- en staatsondersteunde dienste. Solidariteit het mense uitgenooi om hulle eie toekoms te skep met KragDag se leuse: "Doen jou eie ding".[...]
Solidariteit KragDag 2016
Solidariteit KragDag 2016 bied díe geleentheid in die jaar vir die bekendstelling van tegnologie, produkte en opvoedkundige inligting oor alternatiewe en volhoubare lewenstyloplossings. Spesiale klem word geplaas op die behoeftes wat spruit uit probleme van kragvoorsiening, wateropgaar en -gehalte, veiligheid, ekonomiese uitdagings en Suid-Afrika se onderwystoestand.Die doel van die[...]
Kragdag 2014
Wanneer ’n skou kan spog met ’n voorafgaande seminaar; ’n amfiteater waar ’n wye verskeidenheid interessante sprekers nuttige inligting kan oordra; hope vermaak vir afleiding en stalletjies het wat ’n rugbyveld sal volmaak, kan dit as ’n dawerende sukses beskou word. Met ’n spartelende ESKOM wat kort-kort dreig om[...]