horsch
NAMPO-nuus (vervolg):
ProAgri het op NAMPO by ‘n wye verskeidenheid uitstallers gaan inloer en ‘n klomp dinge gesien wat die boer se lewe heelwat makliker kan maak. Lees hieronder meer oor Horsch, STARCO, Emfuleni Skale, Senter 360, N1 4x4 en Ritlee. Horsch Nuut by Horsch se NAMPO-stalletjie was hulle Pronto 4DC-koringplanter[...]
Horsch maak dit makliker, lekkerder en lonender
Dis ’n groot lekkerkry om te sien hoe die vernuftige tegnologie van Horsch-grondbewerkers en planters die boer se taak vergemaklik, sy insetkoste besnoei en sy opbrengs vermeerder om hom meer wins in die sak te besorg.