hoewe
Laat trap jou beeste in hulle spoor 3: Duiftonigheid is niks om oor te koer nie
deur Johan Hoewe In ons vorige artikel het ons x-benigheid bespreek en hoe die probleem reggestel kan word deur die dier se kloue reg te sny. ’n Saak waaroor daar tot op hede baie min geskryf is, is duiftonigheid en die regsny van hoewe om hierdie probleem reg te[...]
Laat trap jou beeste in hulle spoor 2:
Johan hoewe maak X-bene ✓-bene ‘n Probleem sonder aansiens des persoons is X-benigheid. Alle beesrasse, sonder uitsondering, het hierdie probleem. Selfs koedoes, elande, rooibokke, buffels en ander diere se voorbene lyk soms soos ’n X as hulle na jou toe aankom en dit is logies dat so ’n dier[...]
Laat trap jou beeste in hulle spoor:
Johan Hoewe spesialiseer in die regknip van kloue Beeste is oorspronklik ontwerp om redelike lang afstande in die veld te loop en gras te eet. Moderne boerderypraktyke vereis dat beeste dikwels nie meer so ver loop nie en dat hulle graan en ander kragkonsentrate gevoer word, wat noodwendig ’n[...]