Eskom
Standerton se sakelui staan bankvas agter Astral oor Eskom
Veertig sake-ondernemings en organisasies het hulle steun toegesê aan Astral. Astral Foods Limited, ‘n groot Suidelike-Afrika pluimveemaatskappy, is besig met verskeie onderhandelinge en is in die proses met regstappe om te verseker dat die kragtoevoer na hulle Goldi- en Meadow Feeds-bedrywighede in Standerton nie onderbreek word nie. Eskom het[...]
Hoekom dorpenaars nie regstreek krag vanaf Eskom kan kry nie
Hoewel verskeie munisipaliteite nalatig is met die betaling van hulle elektrisiteitsrekening aan Eskom, is die voorstel dat kragverspreiding van die plaaslike regering na Eskom self verskuif moet word, nie moontlik nie. Dit sal ernstige gevolge vir die staatskas hê. So sê Eyal Shevel, sektorhoof van korporatiewe en openbare sektorgraderings[...]
Eskom stem in om Standerton se hoenders vir eers te red
Die krisis rondom die miljoene hoenders in Standerton wat kan vrek as gevolg van Eskom se besluit om die krag na die plaaslike munisipaliteit af te sny, is vir eers afgeweer. Astral, ‘n groot Suidelike-Afrika pluimveemaatskappy, het vroeër ‘n brief vanaf Eskom ontvang waarin hulle gesê het hulle gaan[...]
11,5 miljoen hoenders kan vrek as Eskom Standerton se krag afsny
Astral Foods Limited, ‘n groot Suidelike-Afrika pluimveemaatskappy, het ‘n afskrif van ‘n brief deur Eskom aan die Lekwa (Standerton) plaaslike munisipaliteit bekom. Volgens die brief gaan daar vanaf 23 Januarie geskeduleerde kragonderbrekings na die dorp wees as gevolg van uitstaande betalings aan Eskom. Die geskeduleerde afsnytye van die krag[...]
VulPro, Eskom and the Endangered Wildlife Trust (EWT) save our vultures
South Africa’s vultures face the very real threat of extinction, from numerous threats mostly occurring from direct and indirect poisonings, new developments, poaching and human encroachment on their breeding and foraging ranges. One of the most prolific threats vultures face are power lines resulting in electrocutions and collisions. At[...]