dorpenaars nie regstreeks krag vanaf Eskom verky
Hoekom dorpenaars nie regstreek krag vanaf Eskom kan kry nie
Hoewel verskeie munisipaliteite nalatig is met die betaling van hulle elektrisiteitsrekening aan Eskom, is die voorstel dat kragverspreiding van die plaaslike regering na Eskom self verskuif moet word, nie moontlik nie. Dit sal ernstige gevolge vir die staatskas hê. So sê Eyal Shevel, sektorhoof van korporatiewe en openbare sektorgraderings[...]