domboer
Dom Boer se lag vir die dag:
Reg is reg ‘n Uitklinkskakelaar in tante Reg Verdig se huis gee moeilikheid en sy bel die elektrisiën om dit te kom vervang. Binne tien minute is die takie gedoen en hy oorhandig die rekening aan haar. Benewens die reiskoste en die prys van die nuwe skakelaar, staan daar:[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Regverdige regspraak Landdros Van der Merwe aan skaapdief: “Ek bevind jou skuldig en stuur jou tien jaar tronk toe sonder die keuse van ‘n boete.” Skaapdief: “But I am a first offender. Don’t I get a warning?” Landdros Van der Merwe: “Goed, hier is jou waarskuwing: As jy weer[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Goeie wegspring Die jong advokaatjie verdedig sy eerste saak. Hy beduie na sy tot barstens bultende dokumentetas op die tafel en sê: “Ek is deeglik voorbereid en ek is vasbeslote om ALLES wat ek in hierdie tas het te gebruik al verg dit ‘n leeftyd.” Die regter sug. Hy[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Jannie vorder Pappa kom van die werk af by die huis en Mamma staan hom by die deur en inwag. Mamma: “O Skat, ek het goeie nuus en slegte nuus vir jou.” Pappa: “Wat is die goeie nuus?” Mamma: “Twee dinge: Klein Jannie het vandag sy eerste tandjie gekry[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Elkeen na eie voorkeur Twee kokkerotte sit in ‘n Spug-kombuis en vreet aan kos in ‘n bord wat op die kelner wag om tafel toe geneem te word. Peerkies Kokkerot: “Ou Dawie, weet jy, ek was nou net by Blanco Restaurant oorkant die straat. Jy sal nie glo hoe[...]