domboer
Dom Boer se lag vir die dag:
Wat ‘n brein! Die metropandoer keer John Smith langs die pad voor met die doel om ‘n bedraggie omkoopgeld van hom te probeer ontfutsel. Metropandoer: “Name?” John Smith: “John Smith.” Metropandoer: “Hau! You think you can catch me with that one. What’s your REAL name?” John Smith: “Goed. My[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Hoe dapper tog Tydens die slag tref iets die jong soldaat teen die kop. Toe hy bykom, is hy deurmekaar en sy sin vir rigting heeltemal kwyt, maar hy struikel deur die duisternis voort op soek na sy makkers. Naderhand loop hy in die donkerte teen iemand vas. Iemand:[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Naar maar waar Die sersant lê vier aansoeke van mense wat by die Vreemdelingelegioen wil aansluit voor die kaptein. Sersant: “Hierdie aansoek kom van Langvingers Steelman, veedief, smokkelaar en brandstigter.” Kaptein: “Hy kan gerehabiliteer word – aanvaar hom.” Sersant: “Goed Kaptein. Die volgende aansoek kom van Jakkalsgevreet Skelmloer, verraaier,[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Die reine waarheid As Heinie jou vertel hy het meer as duisend mense onder hom by sy werk, lieg hy nie vir jou nie. Hy is ‘n tuinier by die begraafplaas.
Dom Boer se lag vir die dag:
Eet maar waar jy wil Spug-kelner aan gas: “Ek is jammer, maar die skilferkorspastei op die spyskaart is nie meer beskikbaar nie. Ons sjef gebruik nou ‘n nuwe soort sjampoe.”