Categories: JokesPublished On: 2nd June 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
30 words

agrilag_4

Eet maar waar jy wil

Spug-kelner aan gas: “Ek is jammer, maar die skilferkorspastei op die spyskaart is nie meer beskikbaar nie. Ons sjef gebruik nou ‘n nuwe soort sjampoe.”

0
Views: 219Comments Off on Dom Boer se lag vir die dag:

Deel hierdie artikel.

0