domboer
Dom Boer se lag vir die dag:
Feit van die lewe Twee appels hang aan ‘n boom en bekyk die wêreld vanuit dié verhewe posisie. Adam Appel: “Kyk net na die mensdom – ewig aan die stry en steel en staak en baklei. Een van die dae gaan net ons appels oorbly en dan sal dit[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Kry maar vir jou Ou wat onkieskeurig genoeg is om my Spug te eet: “Kelner, wat is dit hierdie – koffie of tee?” Kelner: “Soos wat smaak dit?” Spug-eter: “Dit smaak soos ou, vrot olie.” Kelner: “Dan is dit koffie. Ons tee smaak soos ou, vrot terpentyn.
Dom Boer se lag vir die dag:
Net prakties Engfrikaanse sanger: “Het jy opgemerk hoe my stem gisteraand die hele saal gevul het?” Musiekliefhebber: “Ja beslis. Ek het selfs gesien hoe ‘n hele klomp mense uitloop om plek te maak daarvoor.”
Wys jou nou net
Peerkies en sy kneg spook op en af, heen en weer, al in die rondte met ‘n groot kas in Spug-hoofkantoor se deur, maar hulle kry hom net nie geskuif nie. Uiteindelik sak hulle moeg neer en vee die sweet van hulle gesigte af. Peerkies: “Nee wat, dit lyk[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Tweede prys wen Twee verstandige, gebalanseerde, kieskeurige skuts, Hennie en Bennie, skiet teen mekaar in ‘n skyfskietwedstryd. Die eerste prys is ‘n ete by Spug en die tweede prys is tien rand. Nadat hulle geskiet het, lag Hennie lekker en sê: “Ek het jou lekker verneuk. Ek het al[...]