Categories: JokesPublished On: 23rd May 2017

Wys jou nou net

By 0 min read
68 words
grappe

agrilag_1

Peerkies en sy kneg spook op en af, heen en weer, al in die rondte met ‘n groot kas in Spug-hoofkantoor se deur, maar hulle kry hom net nie geskuif nie.

Uiteindelik sak hulle moeg neer en vee die sweet van hulle gesigte af.

Peerkies: “Nee wat, dit lyk my ons sal nooit hierdie kas ingedra kry nie.”

Dawie: “Ingedra? Ek dag die heeltyd ons probeer hom uitdra.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0