domboer
Dom Boer se lag vir die dag:
Wat ‘n brein! Juffrou: “Peerkie van Donder, kom skryf vir ons die naam van ‘n beroemde komponis op die swartbord.” Peerkie stap vorentoe en skryf: “Bag”. Juffrou: “Bedoel jy Bach? Hoekom het jy Bach gekies?” Peerkie: “Duh... want dus die eunugste eun wat se naam ek kan spelle.”
Dom Boer se lag vir die dag:
Die wêreld is die weermag Sammajoor Heinie: “Rig hierdie tentpenne! As ek langs hulle afkyk, wil ek net een reguit streep sien!” Skutter Hennie: “Maar Sammajoor, Albert Einstein sê daar is nie ‘n ding soos ‘n ware reguit streep nie.” Sammajoor Heinie: “Basta met die praatjies! Rig die tentlyne![...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Logiese verduideliking Dit is middernag en die straalvliegtuig baan sy weg hoog bo die Atlantiese Oseaan. Skielik kry een van die passasiers, Heinie, ‘n angsaanval. ‘n Lugwaardin storm nader: “Toe maar Meneer. Alles is onder beheer. Waaroor is jy ontsteld?” Heinie: “Dit is so donker. Hoe weet die vlieënier[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Duur les ‘n Bombastiese sakemankliënt dring daarop aan dat sy prokureur die allerbeste advokaat vir sy saak moet kry. Die prokureur reël met sy bombastiese sakemankliënt dat die advokaat hom in sy konferensiekamer sal ontmoet. Die bombastiese kliënt daag vroeg op en sit deur sy papiere en blaai terwyl[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Die ware lewe... Daan wil ‘n papegaai koop vir geselskap. Hy gaan na die arkmark. Daan: “Wat kos daardie groen, rooi, wit en blou papegaai?” Arkmarkman: “Sesduisend-vierhonderd rand.” Daan: “Dekselnugtig, maar dit is duur! Hoekom is hy so duur?” Arkmarkman: “Want dit is ‘n baie spesiale papegaai. Hy kan[...]