Dom Boer se lag vir die dag:

images qq
Wat ‘n brein!
Juffrou: “Peerkie van Donder, kom skryf vir ons die naam van ‘n beroemde komponis op die swartbord.”
Peerkie stap vorentoe en skryf: “Bag”.
Juffrou: “Bedoel jy Bach? Hoekom het jy Bach gekies?”
Peerkie: “Duh… want dus die eunugste eun wat se naam ek kan spelle.”