Categories: JokesPublished On: 25th May 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
34 words
donkie

images (11)

Net prakties

Engfrikaanse sanger: “Het jy opgemerk hoe my stem gisteraand die hele saal gevul het?”

Musiekliefhebber: “Ja beslis. Ek het selfs gesien hoe ‘n hele klomp mense uitloop om plek te maak daarvoor.”

0
Views: 237Comments Off on Dom Boer se lag vir die dag:

Deel hierdie artikel.

0