Categories: JokesPublished On: 4th July 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
62 words

agrilag_1

Regverdige regspraak

Landdros Van der Merwe aan skaapdief: “Ek bevind jou skuldig en stuur jou tien jaar tronk toe sonder die keuse van ‘n boete.”

Skaapdief: “But I am a first offender. Don’t I get a warning?”

Landdros Van der Merwe: “Goed, hier is jou waarskuwing: As jy weer ‘n skaap steel, sal ek jou weer tien jaar tronk toe stuur.”

0
Views: 229Comments Off on Dom Boer se lag vir die dag:

Deel hierdie artikel.

0