Dom boer
Dom Boer se lag vir die dag:
Fiks volgens voorskrif Dit was ou trae Theuns se gewoonte om elke dag heeldag voor die beeldradio te sit en krieket kyk totdat die dokter gesê het hy het meer oefening nodig. Nou kyk hy tennis.
Dom Boer se (antieke) lag vir die dag:
Stokou storie Hierdie storietjie is so oud dat hy vertel moet word omdat die meeste mense te jonk is om van hom te weet of hom al vergeet het. Die skaam student kry sinningheid in ‘n mooi, rooi nooi, maar hy is te skugter om die saak aan te[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Goeie ou Sannie: “Hoekom weier jy om met Willem Weldoener te dans? Hou jy nie van hom nie?” Hannie: “O, Willem Weldoener is ‘n goeie, vrygewige, mensliewende, kerkvaste ou en ek hou baie van hom. Maar dit is juis oor sy voorbeeldige beskeidenheid dat ek nie met hom wil[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Alles is tevergeefs Talle skepe loop op die rotse by Kaap Madiba aan die kus van Barbaria. Barbaria se regering se Sjinese raadgewers sê dat die rampe deur die digte mis op die plek veroorsaak word en dat hulle ‘n ligtoring daar moet bou. Hulle maak so en nadat[...]
Dom Boer se lag vir die dag
Kan deesdae dalk waar wees... Landdros: "Hoe kan jy jou buurman beskuldig dat hy jou hoenders gesteel het net omdat sy hoenders swart en wit is? Dat jou buurman 'n swart hen en 'n wit hen het bewys tog nie dat hy skuldig is nie - ek het self[...]