Dom Boer se lag vir die dag:

funny-animal-01
Goeie ou
Sannie: “Hoekom weier jy om met Willem Weldoener te dans? Hou jy nie van hom nie?”
Hannie: “O, Willem Weldoener is ‘n goeie, vrygewige, mensliewende, kerkvaste ou en ek hou baie van hom. Maar dit is juis oor sy voorbeeldige beskeidenheid dat ek nie met hom wil dans nie – die probleem is dat sy linkervoet nie weet wat sy regtervoet doen nie…”